Pragtige vlekvrye staal lepeltjie met blom versiering. Die lepeltjie is vas op 'n houtkaartjie - geskenk en kaartjie alles in 1!