Hierdie is 'n oulike geskenk om vir iemand te gee. Sit hulle gunsteling sjokolade in die houtboksie en jy het 'n geskenk, boodskap en boksie alles in een!
Grote: 20.5cm x 10.5cm
Chocolate not included