Pragtige hout sleutelhouer met die woorde: "Jy is my glimlagspier, my linker nier, my soet petat, my kar se rat, my sel se sein, jou liefde my goudmyn"