Pragtige hout sleutelring en bypassende stud oorbelle op 'n hout kaartjie. Die perfekte geskenk vir iemand spesiaal!
Grote van houtkaartjie: 17 x 9cm
Grote van sleutelring: 6 x 6cm