
Vanity Bag Figs
|
Category: |
Gifts, Vanity Bags |
|
Price: |
R 599.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Stylvolle Vanity Sak – prakties, ruim en perfek vir elke dag.
Ideaal vir grimering, toiletware of selfs as ’n medisyne-sakkie wanneer jy reis. Met sy waterdigte canvas en ruim ontwerp is daar genoeg plek vir al die noodsaaklikhede.
✔️ Duursame waterdigte canvas
✔️ Baie spasie vir al jou items
✔️ Perfek vir reis, grimering of medisyne
📏 Afmetings:
L33cm x H27cm x D17cm
⏳ Wagperiode: ±10–15 werksdae