Glamourouz Glitz logo

Glamourouz Glitz

Shopping Cart (0)

Stormie Omartian Dagboek Kunsleer

Category:
Deskpads/Diaries/Planners/Calendars, Stationery
Price:
R 289.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings.

 

Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

 

Die inhoud bestaan uit:

Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings

Kalenders vir elke maand

’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas

Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana

Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028

Ekstra notabladsye agterin

186 x 125 mm, kunsleer, met ’n merklint om jou plek aan te dui

 

Lead Time: +- 10 - 15 working days