
Skooldagboek vir Seuns
|
Category: |
Deskpads/Diaries/Planners/Calendars, Stationery |
|
Price: |
R 99.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolseuns ’n moet-hê.
Kenmerke sluit in:
Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke bladsy
Speletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, blokraaie en wiskunde-kopkrappers
Suid-Afrika se volkslied
210 x 142 mm, sagteband
Lead Time: +- 10 - 15 working days