
Skooldagboek vir Meisies
|
Category: |
Deskpads/Diaries/Planners/Calendars, Stationery |
|
Price: |
R 99.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolmeisies ’n moet-hê.
Die kenmerke sluit in:
Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
Suid-Afrika se volkslied
Speletjies soos soek die verskille, blokraaie en kopkrappers
210 x 142 mm, sagteband
Lead Time: +- 10 - 15 working days