
Servethouer Windpomp
|
Category: |
Kitchenware, Serviette Holders |
|
Price: |
R 165.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Maak jou tafel ekstra mooi met ons stylvolle servethouers!
Hierdie pragtige servethouer is die perfekte kombinasie van dekor en praktiese gebruik. Ideaal vir jou kombuis, eetkamer of selfs as ‘n unieke geskenk vir iemand spesiaal.
📏 Grootte: 168 x 180 x 55mm
⏳ Wagperiode: ±10 werksdae