
Raampie Sleutelring En Oorbelle God Se Genade Is Genoeg Protea
|
Category: |
Gifts, Keyrings, Earrings |
|
Price: |
R 75.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
ππ ’N KLEIN GESKENKIE MET GROOT “WOW!” πβ¨
Hoe oulik is hierdie Raampie Sleutelring & Oorbelle Stel? π
’n Pragtige kombinasie wat jy vir jouself kan hou óf as ’n spesiale geskenkie kan gee! π
π Houtkaartjie: 16 × 5 cm
Perfek vir ’n verjaarsdag, dankie-sê geskenkie, bederfie vir ’n vriendin… of sommer net omdat! π₯°
β³ Wagperiode: ±10–15 werksdae