
Notepad Dinge Kat
|
Category: |
Gifts, Stationery, Notebooks/Notepads/Journals |
|
Price: |
R 115.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Maak jou yskas sommer 'n bietjie mooier én meer georganiseerd!
Hierdie oulike yskas-notepads is perfek vir inkopielysies, boodskappies, onthounotas of daardie belangrike "moenie vergeet nie!"-oomblikke.
Prakties én dekoratief – ook die ideale geskenkie vir 'n vriendin, onderwyser, kollega of enige iemand wat van mooi skryfbehoeftes hou.
Grootte: 220 x 94mm
Wagperiode: ± 10 werksdae