
Notabordjie Wit Blomme
|
Category: |
Gifts, Stationery, Notebooks/Notepads/Journals |
|
Price: |
R 89.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Vergeet jy ook soms wat jy moes onthou?
Hierdie oulike “Onthou”-nota hangbord is die perfekte manier om belangrike boodskappe, lysies en klein herinneringe op een plek te hou!
Grootte: 16 × 13 cm
⏳ Wagperiode: ± 10–15 werksdae