Glamourouz Glitz logo

Glamourouz Glitz

Shopping Cart (0)

Leefstyl vir die Vrou Dagbeplanner Hardeband

Category:
Deskpads/Diaries/Planners/Calendars, Stationery
Price:
R 199.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

Die Leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2027 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak.

 

Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.


Kenmerke sluit in:

Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings

Openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana

Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028

Maandkalenders

’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite

Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse

220 X 165 mm, kunsleer, met merklint om jou plek te dui

 

Lead Time: +- 10 - 15 working days