
Konfytlepel Wit Blomme Vye
|
Category: |
Gifts, Kitchenware, Teaspoons |
|
Price: |
R 75.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
π Oulike Konfytlepels op ’n Pragtige Houtkaartjie! π
Die perfekte bekostigbare Kersgeskenk vir jou juffrou, vriendin, kollega of familielid. Elke konfytlepel kom op ’n mooi houtkaartjie – gereed om te gee, geen verpakking nodig nie! ππ₯π
π° Slegs R75 elk
Uniek, handgemaak en met liefde saamgestel β€οΈ
π¦ Koerier of Pudo landswyd
π Of kom haal self in Hartenbos
π² Bestel via WhatsApp by Anell: 082 445 0715
β³ Wagperiode: +- 10 - 15 werksdae