
Joernaal A5 Beste Onderwysers
|
Category: |
Gifts, Teachers, Notebooks/Notepads/Journals, Stationery |
|
Price: |
R 190.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
JOU STORIE BEGIN HIER...
Drome, doelwitte, herinneringe, notas en inspirasie – hou alles veilig op een plek met hierdie elegante A5 Joernaal.
📚 Besonderhede:
✔️ Luukse PU-omslag
✔️ 160 roomkleurige gelinieerde bladsye
✔️ Sterk gestikte binding
✔️ Elastiese sluiting
✔️ Lintboekmerk
⏳ Wagperiode: ± 10 werksdae