
Hout Boksie Wit Blomme
|
Category: |
Home Decor, Gifts, Storage Boxes |
|
Price: |
R 169.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Ons almal het daardie "klein goedjies" wat nêrens ’n plekkie het nie… Dié pragtige houtboksies is die perfekte oplossing! Stylvol én funksioneel – ideaal vir sleutels, knippies, juwele, herinneringe of wat jy ook al wil bêre.
Grootte: 21 x 13 x 10cm
Wagperiode: +- 10 – 15 werksdae