
Hart Teelepel Wit Blomme
|
Category: |
Kitchenware, Gifts, Teaspoons |
|
Price: |
R 59.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Voeg ’n bietjie warmte en styl by jou teetyd met hierdie handgemaakte teelepels met hout motiewe. Perfek as ’n geskenkie of om jou eie kombuis ’n spesiale aanraking te gee!
⏳ Wagperiode: +- 10 – 15 werksdae