
Foto Yskasmagneet
|
Category: |
Gifts, Magnets, Photo Fridge Magnets |
|
Price: |
R 59.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
๐ธ FOTO YSKASMAGNEET - Oulike Klein Geskenkie! ๐
Hierdie hout fotoraam magneet is perfek vir ’n yskas, kantoor of as ’n persoonlike geskenk – plaas jou eie spesiale foto binne-in! ๐
๐ Grootte: 15 x 8 cm
๐ฐ๏ธ Wagperiode: +-10 - 15 werksdae (met liefde handgemaak)
’n Klein gebaar met groot betekenis! ๐งฒ
Bestel joune vandag – perfek vir verjaarsdae, Kersfees of sommer net omdat.