
Enamel Beker Notabord Donkie Suurlemoene
|
Category: |
Gifts, Kitchenware, Enamelware |
|
Price: |
R 110.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
’n Bietjie rustieke sjarme met ’n praktiese doel!
Hierdie oulike Enamel Beker Nota Hangbord is perfek vir jou kombuis, koffiehoekie, stoep of selfs as ’n unieke dekorstukkie.
Gebruik dit vir klein boodskappies, notas, herinneringe of sommer net om jou gunsteling spasie nóg mooier te maak!
📏 Grootte: 27 × 17 cm
💰 R110 elk
Wagperiode: +- 10 - 15 werksdae