
Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan Dagbeplanner Kunsleer met Rits
|
Category: |
Deskpads/Diaries/Planners/Calendars, Stationery |
|
Price: |
R 299.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Die Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan Professionele Jaarbeplanner 2027 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het.
Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk.
Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A5-formaat
’n Bladsy per dag vir afsprake
’n Teksvers vir elke dag
Plek vir elke dag se doen-lysie
Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2027
’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028
Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
Teksverse vir spesifieke behoeftes
Beplanningsbladsye vir Januarie 2028
400 eenkleur-bladsye
Lead Time: +- 10 - 15 working days