
Boekmerk Hout Huisie Eend
|
Category: |
Gifts, Bookmarks |
|
Price: |
R 35.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Hierdie Hout Boekmerke is Net Só Mooi!
Hierdie pragtige hout boekmerke is die perfekte bederf vir enige boekliefhebber – stylvol, uniek en met liefde gemaak.
Grootte: 17 x 4.5cm
Wagperiode: +- 10 - 15 werksdae