
Blom Hangbord Blou Kaktus 34 x 9cm
|
Category: |
Home Decor, Gifts, Hanging Boards |
|
Price: |
R 85.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Hierdie pragtige Blomme Hangbord is die perfekte klein dekorstukkie om ’n leë plekkie teen die muur op te vrolik. Ook ’n lieflike geskenkie vir iemand spesiaal!
Grootte: 34 × 9 cm
Wagperiode: ± 10–15 werksdae